Prime Cottage Sign In or Register to add photos

PRIME KOTHUIS : Prime is 'n tafeldruiwe kultivar.Die huis staan tussen die wingerde onder 'n groot akkerboom en het 3 slaapkamers : 1 Slk met dubbelbed en 2 slaapkamers met 2 e/beddens elk. Nog 2 'sleeper couches' in TV kamer.Dstv .Vol kombuis, groot sitkamer en 2 badkamers. Braai onder akkerbome. Die kothuis is 'n doodgewone plaashuis met 3 slaapkamers en bied aangename verblyf in die 'casual' styl.Die huis is geprys vir selfsorg en het nie enige sterstatus nie. Dit is langs ons venue geleŽ. GEEN kaart-fasiliteite. PRIME COTTAGE: The Prime(tipe of table-grape) cottage has 3 fully equipped bedrooms and a fully equipped kitchen. Big dinning / TV room (with DSTV) with 2 sleeper couches. Up to 8 guests can sleep in the Prime cottage. This is casual accommodation next to our venue.It is self-catering and is priced as such.No star-rating. No card-facilities.
Prime Cottage
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
Prime Cottage
1
1 - 12 of 12 Photos
Rss_feed